InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Stephanie de Kock
Stephanie de Kock
  • Female
  • Cape Town
  • South Africa
Share on Facebook Share Twitter
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (1)
  • Photos
  • Photo Albums
  • Videos

Stephanie de Kock's Friends

  • Theo Geyser
  • Wilma Enslin-Geyser

Stephanie de Kock's Groups

Gifts Received

Gift

Stephanie de Kock has not received any gifts yet

Give a Gift

 

Stephanie de Kock's Page

Latest Activity

Profile Icon

Piekniek @ Tamboerskloof at InVia Tamboerskloof, Conradie Sportvelde,

Thumbnail
December 4, 2011 from 10am to 1pm
Vir ons jaar- afsluiting gaan ons almal saam piekniek hou na die ogg diens by Conradie se sportvelde. Ons verskaf die brode, bring net jou eie drinkgoed en iets om op die brood te sit/smeer - en natuurlik ook 'n kombers, sambreel en eetgerei! Daar gaan ook 'water-slides' en springkasteel vir die kinders wees! RSVP ASB @ 1 Des…See More
Stephanie de Kock is attending Wilma Enslin-Geyser's event Dec 2, 2011
Profile Icon

Ete @ Reddam! at Reddam

Thumbnail
December 4, 2011 from 6pm to 9pm
Vir ons jaar-afsluiting gaan ons almal saam eet en kuier na die diens by Reddam. Ons verskaf alles - lekker kos en lekker wyn! Koste is R40pp. RSVP asb voor of op 1 Des sodat ons kan weet vir hoeveel om reg te maak. Ons sien uit daarna om die wonderlike jaar wat (amper) verby is saam te 'celebrate'!See More
Stephanie de Kock is attending Wilma Enslin-Geyser's event Nov 29, 2011
Profile IconProfile Icon
Stephanie de Kock and Theo Geyser are now friends Jun 25, 2011
Profile Icon
Stephanie de Kock commented on Theo Geyser's blog post 'Retelling: Our Story'
Dankie vir 'n wonderlike stuk wat vreeslik baie beteken het vir my. As ek terugdink hoe die konneksies met ander my lewe kom vorm het, is daar baie dankbaarheid in my hart. Daardie gedagtes dra my in die moeilike tye ook.  Mag ons…
Jun 21, 2011
Profile Icon
Stephanie de Kock left a comment for Theo Geyser
Hallo Theo. Baie dankie vir die wense vir Leah! Woensdagaand is doodreg met ons. Hoe klink so 7h se kant? Laat weet maar. Groete, Stephanie  
May 10, 2011
Profile Icon
Theo Geyser left a comment for Stephanie de Kock
Stepanie en Jaco ons dink baie aan julle - wil hoor of ek en Wilma gou Woensdag by julle kan inloer? Ons mis julle Theo
May 9, 2011
Profile Icon
Theo Geyser left a comment for Stephanie de Kock
Stepanie en Jaco - baie, baie geluyk met die kleinding! Ons bid vir baie vreugde en wonderlike gesonde jare! Liefdegroete Theo
Apr 2, 2011
Profile Icon
Stephanie de Kock updated their profile photo Jul 10, 2010
Profile Icon

InVino

Thumbnail
Wie is InVino?Baie meer as net 'n eet- en wynproeklub. Om te eet en te drink gaan oor wat, waar, hoe en hoekom…Oor my, ons en die aarde.Binne stadige etes, lang gesprekke en lui kuiers word tyd heilig en ewig.See More
Stephanie de Kock joined Dries Cronje's group Jul 7, 2010
Profile Icon
Stephanie de Kock is now a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser Jul 6, 2010

Profile Information

Comment Wall (2 comments)

At 6:56pm on April 2, 2011, Theo GeyserTheo Geyser said…
Stepanie en Jaco - baie, baie geluyk met die kleinding! Ons bid vir baie vreugde en wonderlike gesonde jare! Liefdegroete Theo
At 8:18pm on May 9, 2011, Theo GeyserTheo Geyser said…
Stepanie en Jaco ons dink baie aan julle - wil hoor of ek en Wilma gou Woensdag by julle kan inloer? Ons mis julle Theo

You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!

Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

 
 
 

© 2012   Created by Theo Geyser.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service