As jy luister - Sheila Cussons 90 Jaar: Recognise at PJ Olivier Kunssentrum, Stellenbosch
March 15, 2012 from 8pm to 10pm
Beslis iets om nie mis te loop nie - ‘n woordmusiek-vertoning met Frieda van den Heever, Lou-Ann Stone, Ramon Alexander, Annemie Nel en Josh Prinsloo wat ‘n blik bied op Sheila Cussons se werk en die herkenning van die geestelike in die alledaagse. R100pp - kaartjies kontant te koop by alle dienste, of deur EFT. Vir bevestiging van bespreking stuur bewys van betaling en e-pos met kontakbesonderhede en hoeveelheid kaartjies aan gerdavonbenecke@gmail.com. Bankbesonderhede: InVia, ABSA, Takkode…See More









