InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Sanet Boshoff
  • Female
  • Kaapstad
  • South Africa
Share on Facebook Share Twitter

Sanet Boshoff's Friends

  • hannelore olivier
  • Wilma Enslin-Geyser

Sanet Boshoff's Groups

Gifts Received

Gift

Sanet Boshoff has not received any gifts yet

Give a Gift

 

Sanet Boshoff's Page

Latest Activity

Sanet Boshoff commented on Frieda van den Heever's blog post Both Halves of Life - Sondag 27 Mei
"Frieda Dankie vir gisteraand se boodskap.  Woorde en gedagtes het gebroei oppad huis toe http://www.queensaar.blogspot.com.  "
Monday
hannelore olivier and Sanet Boshoff are now friends
Apr 2
Sanet Boshoff commented on hannelore olivier's group Un-conversations
"Hi, hoe laat is die un-conversations en is daar nog 'n gaatjie om te join?  Ek dink dit is 'n perfekte plek vir 'n introvert wat nie daarvan hou om oordonder te word deur klank nie :-) "
Apr 2
Sanet Boshoff joined hannelore olivier's group
Thumbnail

Un-conversations

Om 'n stilwees en laat-gaan tyd saam met ander te (be)- oefen.Na die wonderlike en verslawende stiltes van die Silent-kamp (wat heeltemal te vinnig weer plek gemaak het vir veg-of-vlug-gevoelens aan my kant) glo ek 'n 'un-conversations'- event teen die einde van 'n werksweek is nodig. Om net saam met…See More
Apr 2
Sanet Boshoff is attending Gerda von Benecke's event
Thumbnail

As jy luister - Sheila Cussons 90 Jaar: Recognise at PJ Olivier Kunssentrum, Stellenbosch

March 15, 2012 from 8pm to 10pm
Beslis iets om nie mis te loop nie - ‘n woordmusiek-vertoning met Frieda van den Heever, Lou-Ann Stone, Ramon Alexander, Annemie Nel en Josh Prinsloo wat ‘n blik bied op Sheila Cussons se werk en die herkenning van die geestelike in die alledaagse. R100pp - kaartjies kontant te koop by alle dienste, of deur EFT. Vir bevestiging van bespreking stuur bewys van betaling en e-pos met kontakbesonderhede en hoeveelheid kaartjies aan gerdavonbenecke@gmail.com.  Bankbesonderhede: InVia, ABSA, Takkode…See More
Mar 13
Sanet Boshoff is attending Wilma Enslin-Geyser's event
Thumbnail

Frieda&InVia CD Launch at Theatre in the District

November 20, 2011 from 8pm to 9:30pm
Kom geniet 'n aand saam met Frieda en luister na liedjies van haar treffende eerste CD "Bat QoL - Daughter of a Voice". Op die CD verskyn baie van die gewilde liedjies wat ons by InVia sing soos Lord of the Winds, Breath on Me asook nuwe liedjies soos Bosbrand. Kaartjies vir die launch is beskikbaar by die dienste op Sondae @ R100pp.…See More
Oct 27, 2011
Sanet Boshoff commented on Dr. Ron Martoia's blog post Ok Creatives....
"Creativity is flowing through my veins although  I do not have the capability to hit the invisible join."
Sep 9, 2011
Sanet Boshoff is attending Wilma Enslin-Geyser's event
Thumbnail

Practices of Silence saam met Ron Martoia at Seinheuwel (indien dit reen - St George Cathedral)

August 27, 2011 from 10am to 1pm
Die eerste Practices of Silence saam met Ron was fantasties!! Ons maak weer so op 27 Aug! Ons kry mekaar in die parkeerarea op Seinheuwel. RSVP op die web en dan stuur ons al die info vir jou.  "Saturday was an amazing experience - thanks Ron!""Die manier hoe Matt 4: 1-11 oopgebreek en vars gemaak is, het toegelaat dat ek weer…See More
Aug 25, 2011
Sanet Boshoff commented on Wilma Enslin-Geyser's event Practices of Silence saam met Ron Martoia
"Saturday was an amazing experience - thanks Ron!  Die manier hoe Matt 4: 1-11 oopgebreek en vars gemaak is, het toegelaat dat ek weer opnuut na myself en ander kan kyk.  Ek het ook met die meditasie oefeninge besef hoe my oë my blind…"
Aug 3, 2011
Sanet Boshoff is attending Wilma Enslin-Geyser's event
Thumbnail

Practices of Silence saam met Ron Martoia at Seinheuwel (indien dit reen - St George Cathedral)

July 30, 2011 from 10am to 3:30pm
Hi julle! Die naweek is gelukkig amper hier en dit lyk (volgens die weervoorspelling...) of dit nie gaan reën Saterdag nie. Ons kry mekaar dus 10uur by die parkeerarea op Seinheuwel. Van daar af sal ons stap na 'n lekker plek in die natuur om te sit, waar Ron eers met ons gaan praat voordat elkeen later bietjie op sy eie kan…See More
Jul 8, 2011
Sanet Boshoff left a comment for Theo Geyser
"Dankie Theo, waardeer dit!"
Jun 7, 2011
Sanet Boshoff left a comment for Wilma Enslin-Geyser
"Baie dankie Wilma.  Word woordloos waardeer!"
Jun 7, 2011
Theo Geyser left a comment for Sanet Boshoff
"Martha mag hierdie jaar great wees - en mag jy ook ervaar hoe die Here jou neem na die via's waarvvor jy bestem is!  Theo"
Jun 6, 2011
Wilma Enslin-Geyser left a comment for Sanet Boshoff
"Hi Sanet! Ek hoop jy het 'n wonderlike dag EN jaar waarin jy elke dag net meer en meer bewus sal word van Hom IN jou! Wilma"
Jun 6, 2011
Sanet Boshoff updated their profile photo
Jun 3, 2011

Profile Information

Comment Wall (3 comments)

At 8:29am on June 5, 2010, Theo Geyser said…
Sanet byvoorbaat baie geulk met jou verjaarsdag! Mag die mooiste via's met Jesus hierdie jaar jou neem na die drome wat Hy oor jou elke dag wens! Liefde Theo
At 11:51am on June 6, 2011, Wilma Enslin-Geyser said…
Hi Sanet! Ek hoop jy het 'n wonderlike dag EN jaar waarin jy elke dag net meer en meer bewus sal word van Hom IN jou! Wilma
At 3:22pm on June 6, 2011, Theo Geyser said…
Martha mag hierdie jaar great wees - en mag jy ook ervaar hoe die Here jou neem na die via's waarvvor jy bestem is!  Theo

You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!

Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

 
 
 

© 2012   Created by Theo Geyser.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service