Ons almal is gebore met sekere sterkpunte - maar ongelukkig fokus die samelewing meesal op ons swakhede en hoe om dit te verander. Die Strengthfinder fokus op die positiewe en help jou om jou sterkpunte te ontdek en ook te ontgin. Lees gerus meer daarvan op…See More
Ons is almal baie bewus daarvan dat ons konstant besig is om fisies te groei en verskillende ontwikkelingsfases te beleef – vanaf baba, kleuter, tiener en en en… Waarvan ons nie altyd bewus is nie, is dat ons ook geestelike ontwikkelingsfases het en in elke fase ander geestelike behoeftes het en op ‘n ander manier groei!!Ons hoop is dat ELKEEN by InVia insig sal kry oor wat die geestelike behoeftes is van die fase waarin jy tans is en ook hoe om oor te gaan na ‘n volgende fase en nie te…See More
Comment Wall
You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!
Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser