Kom geniet 'n informele InVino aand van kuier, eet en "live entertainment" by die populêre Don Pedro's in Woodstock, deel van die bekende Zingara-familie. R20 cover charge. Vir meer info besoek www.donpedros.co.za. SLEGS PLEK VIR 15 MENSE. Om jou plek te bespreek, moet jy asb 'n deposito van R50pp in Juan Bester se rekening betaal en jou EFT strokie stuur na juanbester@gmail.com VOOR 21 MEI.Dié R50pp sal op die aand van jou individuele rekening afgetrek…See More
Comment Wall
You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!
Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser