Marielle Rus has not received any gifts yet
Frieda van den Heever left a comment for Marielle Rus
Marielle Rus left a comment for Frieda van den Heever
Marielle Rus left a comment for Marielle Rus
Frieda van den Heever left a comment for Marielle Rus
Frieda van den Heever left a comment for Marielle Rus
Marielle Rus left a comment for Frieda van den Heever
Frieda van den Heever left a comment for Marielle Rus
Marielle Rus left a comment for Frieda van den Heever
Theo Geyser left a comment for Marielle Rus
Marielle Rus left a comment for Theo Geyser
Theo Geyser left a comment for Marielle Rus
Theo Geyser said… Marielle kan jy dalk Donderdagaand by ons kom eet?
Groete
Theo
Theo Geyser said…
Frieda van den Heever said… Marielle, ek waardeer jou woorde so baie. Ek het lanklaas so iets moois gehoor, regtig. Ek is bly. Meer dankbaar. Jy't 'n mooi van, ek het nie geweet dis dit nie.
Liefde
Frieda van den Heever said… Marielle, was lekker om jou Sondagaand te sien ... ek het na die tyd gedink ek sou wou bly om 'n slag ordentlik te gesels, maar toe's ek al heeldag in die stad en verlang my man te erg. Hoop als aan jou kant gaan goed, en met jou siel saam (soveel dit moontlik is in jou en jou buurvrou se mal beroepskeuses). Die website met Richard Rohr se dagstukkies is www.cacradicalgrace.co.za.
Vrede
Frieda van den Heever said…
Marielle Rus said… Frieda
Thx vir the website. Ons moet n kuiertjie erens in werk. Die ratrace- het altyd myself belowe ek sal nie deel raak daarvan nie. In die dae van wydsbroek skel rooi bell bottoms, deurmekaar hare en reenboog hemde- daai studente dae wat so vreeslik vry was:-) Nou het ek net piercings en n tattoo van dit oor....Maar dit is mos maar op die ou ende net n mindset.... en dit vergeet mens so gou as mens eers in die wiel klim en al in die rondte ...al in die rondte.....al in die rondte jaag na net weer....al in die rondte.... Mag jou week BUITE die rotresies wiel wees:-)
Frieda van den Heever said… Ek waardeer jou woorde en insig altyd so baie. Hoop jou jaar is ook vol sela's, hoe klein ookal, tussen al die wonde en wonder en sere waarmee jy elke dag werk. Mag daar vrede - daai soort wat ons nie verstaan nie - oor jou kop en hart en sinne die wag hou. Liefde
© 2012 Created by Theo Geyser.