22 members
58 members
4 members
28 members
Ingrid Bremer has not received any gifts yet
Ek het die naweek vir my ‘n glitter pienk masker gekoop om te gebruik vir fun en ook vir my musiekaand een van die dae. My vriendin dink dit lyk soos ‘n alien gesig en gelukkig het dit oop neusgate so ‘n mens kan darem bietjie asem kry deur die ding.
Ek dink nou al lank aan die idee van ons en ons maskers en ek besef onder elke masker is net nog ‘n masker en soos ons die een afhaal sien ons die ander een onder hom. Ek dink dit is maar…
ContinuePosted on March 20, 2011 at 1:57pm
© 2012 Created by Theo Geyser.