Connecting to God through art!Hierdie groep se droom is dat God ook binne die kunste gesien en ervaar kan word. Enige persoon wat 'n bydrae wil lewer tot die kunste en kreatiwiteit waar ander God kan beleef, is welkom!See More
Face your fears and live your dreams!Join me on a journey of our planet using fun equipment to explore and discover ...!Next event: 8 Oct - Kayak @ HermanusSee More
"Thanks Ron - amazing experience. The whole session was just filled with very interesting conversation in the group and good practical experience of silence practices.
The discussion about Jesus in the desert and the temptations directed…"
Hi julle! Die naweek is gelukkig amper hier en dit lyk (volgens die weervoorspelling...) of dit nie gaan reën Saterdag nie. Ons kry mekaar dus 10uur by die parkeerarea op Seinheuwel. Van daar af sal ons stap na 'n lekker plek in die natuur om te sit, waar Ron eers met ons gaan praat voordat elkeen later bietjie op sy eie kan…See More
"Hi Hugo! Ek kan nie glo jy is nog nie ingeskryf op web... maar BAIE welkom! Al is jy al laaaaankal deel van ons - nou ook op die kuberruim!!! Liefde, W x"
Jul 27, 2011
Hugo de Kock is now a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser
Hi Hugo! Ek kan nie glo jy is nog nie ingeskryf op web... maar BAIE welkom! Al is jy al laaaaankal deel van ons - nou ook op die kuberruim!!! Liefde, W x
No comments yet!
You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!