Vir ons jaar-afsluiting gaan ons almal saam eet en kuier na die diens by Reddam. Ons verskaf alles - lekker kos en lekker wyn! Koste is R40pp. RSVP asb voor of op 1 Des sodat ons kan weet vir hoeveel om reg te maak. Ons sien uit daarna om die wonderlike jaar wat (amper) verby is saam te 'celebrate'!See More
Kom geniet 'n aand saam met Frieda en luister na liedjies van haar treffende eerste CD "Bat QoL - Daughter of a Voice". Op die CD verskyn baie van die gewilde liedjies wat ons by InVia sing soos Lord of the Winds, Breath on Me asook nuwe liedjies soos Bosbrand. Kaartjies vir die launch is beskikbaar by die dienste op Sondae @ R100pp.…See More
Wie is InVino?Baie meer as net 'n eet- en wynproeklub. Om te eet en te drink gaan oor wat, waar, hoe en hoekom…Oor my, ons en die aarde.Binne stadige etes, lang gesprekke en lui kuiers word tyd heilig en ewig.See More
"Hey Theo! skuus vd stilte.. :-)
wil jou BAIE graag sien oor die RVO en InVia musiek!
info@helmutmeijer.com
0823816804
laat weet gerus wanneer jou pas, dan kry ek jou iewers.
Helmut"