InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Frieda van den Heever
Frieda van den Heever
  • Female
  • Cape Town, Western Cape
  • South Africa
Share on Facebook Share Twitter
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (2)
  • Photos
  • Photo Albums
  • Videos

Frieda van den Heever's Friends

  • Johan de Vries
  • Jacqui Crittenden
  • Barend de Kock
  • Zelda Rowan
  • Theo Geyser
  • Marielle Rus
  • Lynelle Pieterse
  • Nicol van Dyk
  • Wim van Zyl
  • Dr. Ron Martoia
  • Francois Genis
  • Alida Jansen
  • Du Quesne du Plessis
  • Directordes
  • Jason Barry

Frieda van den Heever's Groups

Gifts Received

Gift

Frieda van den Heever has not received any gifts yet

Give a Gift

 

Frieda van den Heever's Page

Latest Activity

Profile Icon
Frieda van den Heever left a comment for Marielle Rus
Ek waardeer jou woorde en insig altyd so baie. Hoop jou jaar is ook vol sela's, hoe klein ookal, tussen al die wonde en wonder en sere waarmee jy elke dag werk. Mag daar vrede - daai soort wat ons nie verstaan nie - oor jou kop en hart en sinne…
Jan 5
Profile Icon
Marielle Rus left a comment for Frieda van den Heever
Frieda Eerstens wil ek jou n staande applous gee vir n ongelooflike CD.!!!!!!! Mag 2012 n ongelooooooooooooooooflike jaar vir julle wees met baie lag en onblusbare passie!   'n Hele paar weke (dalk maande) terug op n sondag aand kerk …
Jan 1
Profile Icon

Ete @ Reddam! at Reddam

Thumbnail
December 4, 2011 from 6pm to 9pm
Vir ons jaar-afsluiting gaan ons almal saam eet en kuier na die diens by Reddam. Ons verskaf alles - lekker kos en lekker wyn! Koste is R40pp. RSVP asb voor of op 1 Des sodat ons kan weet vir hoeveel om reg te maak. Ons sien uit daarna om die wonderlike jaar wat (amper) verby is saam te 'celebrate'!See More
Frieda van den Heever is attending Wilma Enslin-Geyser's event Nov 30, 2011
Profile Icon
Frieda van den Heever left a comment for Zelda Rowan
Dankie, Zelda. Ek waardeer dit baie.
Nov 22, 2011
Profile IconProfile Icon
Frieda van den Heever and Zelda Rowan are now friends Nov 22, 2011
Profile Icon
ThumbnailThumbnail
Frieda van den Heever is now friends with Barend de Kock and Lynelle Pieterse Oct 24, 2011
Profile IconProfile Icon
Frieda van den Heever and Nicol van Dyk are now friends Sep 12, 2011
Profile Icon
Frieda van den Heever left a comment for Marielle Rus
Uhm, nee-nee-nee ... www.cacradicalgrace.org ... skuus
Sep 7, 2011
Profile Icon
Frieda van den Heever left a comment for Marielle Rus
Marielle, was lekker om jou Sondagaand te sien ... ek het na die tyd gedink ek sou wou bly om 'n slag ordentlik te gesels, maar toe's ek al heeldag in die stad en verlang my man te erg. Hoop als aan jou kant gaan goed, en met jou siel saam…
Sep 7, 2011
Profile IconProfile Icon
Frieda van den Heever and Marielle Rus are now friends Sep 7, 2011
Profile Icon

Creativity @ InVia

Thumbnail
Connecting to God through art!Hierdie groep se droom is dat God ook binne die kunste gesien en ervaar kan word. Enige persoon wat 'n bydrae wil lewer tot die kunste en kreatiwiteit waar ander God kan beleef, is welkom!See More
Frieda van den Heever joined Wilma Enslin-Geyser's group Aug 12, 2011
Profile Icon
Marielle Rus left a comment for Frieda van den Heever
Hey thx man... Die Here het geweet Hy moet my van maar RUS maak, want daar is nie ander rus in my lewe nie:-)!! Lekker week!  
Aug 1, 2011
Profile Icon
Frieda van den Heever left a comment for Marielle Rus
Marielle, ek waardeer jou woorde so baie. Ek het lanklaas so iets moois gehoor, regtig.  Ek is bly. Meer dankbaar.  Jy't 'n mooi van, ek het nie geweet dis dit nie. Liefde
Jul 31, 2011
Profile Icon
Marielle Rus left a comment for Frieda van den Heever
Die lied wat jy self geskryf het wat jy vanogggend in die kerk gesing het was van daai hoendervleis oombikke...daai tipe oomblikke wat so diep in jou geheue in vasgemessel word... Impak oomblikke... wat jou diepste binneste roer en daai snare wat jy…
Jul 31, 2011
Profile Icon
Johan de Vries left a comment for Frieda van den Heever
Baie dankie vir die woorde Frieda, waardeer dit. ;-) Het daai tannie regtig so lank gelewe? Christina Rossetti (1830-1994) ;-)
Jul 1, 2011
Profile Icon
Frieda van den Heever left a comment for Johan de Vries
Die ander een wat ons gesing het, was 'n ou gesang (waarvan ek nie die wysie ken nie, en daarom maar self een opgemaak het) ... dis eintlik nog langer, ek het dele uitgehaal vir die singery.   Jesus, wherever Thy people meet, There they…
Jul 1, 2011

Profile Information

Comment Wall (9 comments)

At 7:44am on December 17, 2009, Theo GeyserTheo Geyser said…
Tegnologiese genie!
At 11:11am on December 17, 2009, Alida JansenAlida Jansen said…
Hoog tyd!
At 7:34pm on July 2, 2010, Wim van ZylWim van Zyl said…
He he he, great. xxx
At 4:18pm on March 21, 2011, Theo GeyserTheo Geyser said…
Frieda lekker verjaar! Dkie vir jou - alles wat jy vir mense beteken. Mag die via's mooi word en mag hulle jou nemm na die plekke wat die Here oor jou en Leon droom. Liefdegroete Theo
At 6:17pm on June 30, 2011, Johan de VriesJohan de Vries said…

Hi Frieda,

Ek was laas Sondagaand by jul diens in Seepunt en het dit baie geniet. Wat was die naam van die ou engelse gedig wat gesing was en waar kan ek die woorde kry? Dit was nogal besonders.

At 9:15am on July 1, 2011, Johan de VriesJohan de Vries said…
Baie dankie vir die woorde Frieda, waardeer dit. ;-)
Het daai tannie regtig so lank gelewe? Christina Rossetti (1830-1994) ;-)
At 11:39am on July 31, 2011, Marielle RusMarielle Rus said…

Die lied wat jy self geskryf het wat jy vanogggend in die kerk gesing het was van daai hoendervleis oombikke...daai tipe oomblikke wat so diep in jou geheue in vasgemessel word... Impak oomblikke... wat jou diepste binneste roer en daai snare wat jy vir lank nie meer op speel nie, weer laat vibreer. Jy mag maar in jou taal praat:-)marielle

 

At 2:32pm on August 1, 2011, Marielle RusMarielle Rus said…

Hey thx man... Die Here het geweet Hy moet my van maar RUS maak, want daar is nie ander rus in my lewe nie:-)!! Lekker week!

 

At 8:51pm on January 1, 2012, Marielle RusMarielle Rus said…

Frieda

Eerstens wil ek jou n staande applous gee vir n ongelooflike CD.!!!!!!!

Mag 2012 n ongelooooooooooooooooflike jaar vir julle wees met baie lag en onblusbare passie!

 

'n Hele paar weke (dalk maande) terug op n sondag aand kerk  diens het ons gepraat oor hoe oorweldig mens voel met al die bedelaars en die nood om n mens. Jou man het spesifiek n vraag daaroor gevra- Hoe gemaak?

 

Ek self is ook in n daaglikse stryd hiermee. Soms is my hart soos n oopgebarste granaat wat net wil gee en ander dae is ek sommer die bliksem in dat daar dan nou al weer n bakhand onder my neus ingedruk word….

 

Toe ek nou die dag die storie lees, dink ek sommer aan die aand se gesprek en dog ek deel dit met julle:

 

 

Max Lucado se boek: Cure for the common Life  Bladsy 115

 

During World War 2, Bohn Fawkes, piloted a B-17. On one mission he sustained flak from Nazi antiaircraft guns. Even though his gas tanks were hit, the plane did not explode, and Fawkes was able to land the plane.

On the morning following the raid, Fawkes asked his crew chief for the German shell. He wanted to keep a souvenir of his incredible good fortune. The crew chief explained that not just one, but eleven shells had been found in the gas tanks, none of which exploded.

Technicians opened the missiles and found them void of explosive charge. They were clean and harmless and empty. Except one that contained a carefully rolled piece of paper. On it a message had been scrawled in the Cjech language. Translated the note read:” This is all we can do for you now”

 

A courageous assembly worker was disarming bombs and scribbled the note. He couldn’t end the war, but he could save one plane. He couldn’t do everything, but he could do something.

So ons kan nie die oorlog stop nie, ons kan nie elke liewe siel help nie, maar ons kan elke nou en dan iemand help...

You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!

Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

 
 
 

© 2012   Created by Theo Geyser.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service