InVia Kamp - Two Halves of Life at Bergkroon, Wellington
May 25, 2012 at 7pm to May 27, 2012 at 12pm
Ons is almal baie bewus daarvan dat ons konstant besig is om fisies te groei en verskillende ontwikkelingsfases te beleef – vanaf baba, kleuter, tiener en en en… Waarvan ons nie altyd bewus is nie, is dat ons ook geestelike ontwikkelingsfases het en in elke fase ander geestelike behoeftes het en op ‘n ander manier groei!!Ons hoop is dat ELKEEN by InVia insig sal kry oor wat die geestelike behoeftes is van die fase waarin jy tans is en ook hoe om oor te gaan na ‘n volgende fase en nie te…See More

















