"Hi Et! ek stem saam...die tyd om te connect is essential vir ons groei en 'n 'reality check' nou en dan om actually community te leef en nie net te dink ons doen nie en mekaar regtig te dra..ek glo ook dat wanneer ons met waarhede…"
"Hi Zaan, thanks dis lekker om nou formeel met jou vriende te wees! Iets wat vir my fasineer is hoedat die waarheid nogal in 'waves' na mens aankom, dit is asof God deur ander mense aan ons bevestig dat ons oor die belangrike dinge nou…"
"Hmmm, Amen!Ek kan relate..ek het amper 'n jaar terug van 'n hectic adrenalien-belaaide werk na 'n baie kalmer een geskuif..my skokkende ervaring was die realiteit van wat jy in Prof Hart se toetsie beskryf..dit het my 3 maande gevat…"
Wie is InVino?Baie meer as net 'n eet- en wynproeklub. Om te eet en te drink gaan oor wat, waar, hoe en hoekom…Oor my, ons en die aarde.Binne stadige etes, lang gesprekke en lui kuiers word tyd heilig en ewig.See More
"WOW! Hierdie is exciting! Dis iets wat so baie in my hart en kop is deesdae..veral omdat ek die voorreg het om nou in my nuwe beroep met mense se 'talent-ontwikkeling' te werk(als werk-related) is die besef konstant daar hoe maklik mense…"
"Hi Nas! So bly julle't 'n great vakansie! Sien uit daarna om all die pics te sien en stories te hoor...het baie om te share..voel vir my of ek elke dag meer en meer leer as ooit tevore!Sien spoedig..zaan"
Mar 22, 2009
Elzaan Pretorius is now a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser
Hi Zaan, thanks dis lekker om nou formeel met jou vriende te wees! Iets wat vir my fasineer is hoedat die waarheid nogal in 'waves' na mens aankom, dit is asof God deur ander mense aan ons bevestig dat ons oor die belangrike dinge nou dink, elkeen sit 'n stukkie van die legkaart in. Ons het mekaar nou in hierdie cybertyd so nodig, en die tipe connection waarvan ons hier praat, gebeur rerig eers wanneer ons onder die cyber-wolk en sms-skerm uitbeweeg byvoorbeeld soos die naweek waar connection kon gebeur sonder tyd en kunsmatige konneksies, dankie, ek sien uit!
No comments yet!
You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!