Hi julle! Die naweek is gelukkig amper hier en dit lyk (volgens die weervoorspelling...) of dit nie gaan reën Saterdag nie. Ons kry mekaar dus 10uur by die parkeerarea op Seinheuwel. Van daar af sal ons stap na 'n lekker plek in die natuur om te sit, waar Ron eers met ons gaan praat voordat elkeen later bietjie op sy eie kan…See More
Kom kuier en gesels saam met ander ouens op die pad. Ons volgende gathering is in Nuweland (sien adres onder) - Wo. aand, 14 Sept rondom 19:00. Ons sal meer inligting stuur nader aan die tyd.
Wie is InVino?Baie meer as net 'n eet- en wynproeklub. Om te eet en te drink gaan oor wat, waar, hoe en hoekom…Oor my, ons en die aarde.Binne stadige etes, lang gesprekke en lui kuiers word tyd heilig en ewig.See More