InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Dries Cronje
  • Male
  • Cape Town
  • South Africa
Share on Facebook Share Twitter

Dries Cronje's Friends

  • Theo Geyser
  • Fanie Ferreira
  • Frieda van den Heever
  • Dr. Ron Martoia
  • Judy Botes
  • Karin Fourie
  • Wilet Pothas
  • Ansurette Lourens
  • Helmut Meijer
  • Henno Vermaak
  • Carissa Geyser
  • Alida Jansen
  • ilse viljoen
  • Maryke Nieuwoudt
  • Charl de Beer

Dries Cronje's Groups

Dries Cronje's Discussions

InVia Nuusbriewe

Started Feb 2, 2011

Chatting with Ron Martoia about doubt...
10 Replies

Started this discussion. Last reply by Dr. Ron Martoia Dec 4, 2009.

Gifts Received

Gift

Dries Cronje has not received any gifts yet

Give a Gift

Dries Cronje's Page

Latest Activity

Isabella Meyer joined Dries Cronje's group
Thumbnail

InVino

Wie is InVino?Baie meer as net 'n eet- en wynproeklub. Om te eet en te drink gaan oor wat, waar, hoe en hoekom…Oor my, ons en die aarde.Binne stadige etes, lang gesprekke en lui kuiers word tyd heilig en ewig.See More
Jan 24
Maarten Venter commented on Dries Cronje's group InVino
"Dries Maarten hier ,eks so bietjie tegnologies gestremd wil graag jou groep join het probeer maar weet nie of ek reeds op jou lys is nie help asb. Thanks Maarten."
Jan 11
Maarten Venter joined Dries Cronje's group
Thumbnail

InVino

Wie is InVino?Baie meer as net 'n eet- en wynproeklub. Om te eet en te drink gaan oor wat, waar, hoe en hoekom…Oor my, ons en die aarde.Binne stadige etes, lang gesprekke en lui kuiers word tyd heilig en ewig.See More
Jan 11
Hetty Badedenhorst joined Dries Cronje's group
Thumbnail

InVino

Wie is InVino?Baie meer as net 'n eet- en wynproeklub. Om te eet en te drink gaan oor wat, waar, hoe en hoekom…Oor my, ons en die aarde.Binne stadige etes, lang gesprekke en lui kuiers word tyd heilig en ewig.See More
Dec 10, 2011
Wilma Enslin-Geyser joined Dries Cronje's group
Thumbnail

InVino

Wie is InVino?Baie meer as net 'n eet- en wynproeklub. Om te eet en te drink gaan oor wat, waar, hoe en hoekom…Oor my, ons en die aarde.Binne stadige etes, lang gesprekke en lui kuiers word tyd heilig en ewig.See More
Sep 13, 2011
Maryke van Zyl joined Dries Cronje's group
Thumbnail

InVino

Wie is InVino?Baie meer as net 'n eet- en wynproeklub. Om te eet en te drink gaan oor wat, waar, hoe en hoekom…Oor my, ons en die aarde.Binne stadige etes, lang gesprekke en lui kuiers word tyd heilig en ewig.See More
Sep 12, 2011
Etienne van der Walt joined Dries Cronje's group
Thumbnail

InVino

Wie is InVino?Baie meer as net 'n eet- en wynproeklub. Om te eet en te drink gaan oor wat, waar, hoe en hoekom…Oor my, ons en die aarde.Binne stadige etes, lang gesprekke en lui kuiers word tyd heilig en ewig.See More
Sep 9, 2011
Profile IconNadine Mostert and Lynelle Pieterse joined Dries Cronje's group
Thumbnail

InVino

Wie is InVino?Baie meer as net 'n eet- en wynproeklub. Om te eet en te drink gaan oor wat, waar, hoe en hoekom…Oor my, ons en die aarde.Binne stadige etes, lang gesprekke en lui kuiers word tyd heilig en ewig.See More
Aug 18, 2011

Profile Information

Dries Cronje's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Dries Cronje's Videos

  • Add Videos
  • View All

Dries Cronje's Blog

George Barna en Stephan Joubert in die Kaap!

Hi julle,

Op Vrydag 10 Junie 2011, praat George Barna - Amerikaanse Leierskap spesialis en navorsings kundige - saam met ons eie Stephan Joubert - wyse leraar, skrywer en leier van ekerk.co.za.

Dit beloof om 'n baie informatiewe sessie te wees. Die temas dek bediening en hoe om geloof en roeping te laat aanhou na 'n tyd soos Pinkster.

Kostes is slegs R50 per persoon, en dit sluit koffie, tee en ligte…

Continue

Posted on June 1, 2011 at 11:30am

Belangrike Nota - Oggenddiens!

Hi julle,

Ons vra om verskoning vir die kort kennisgewing...

Let asseblief daarop dat die eerskomende oggenddiens, op Sondag 20 Februarie 2011, en die een wat daarop volg, op Sondag 27 Februarie 2011, nie by die Conradie Sportgronde sal wees nie, maar wel by Reddam House Atlantic Beach (die normale venue vir aanddienste).

Groete,

Die InVia Span

Posted on February 18, 2011 at 11:17am

Pyn-verslaafdes

"Maar as die Heilige Gees mense se lewens regeer, dan doen hulle goeie dinge: Hulle is lief vir ander mense, hulle is bly, hulle maak vrede, hulle is geduldig, vriendelik en goed, hulle doen wat hulle belowe, hulle word nie maklik kwaad nie, hulle bly kalm. Die wette sê al hierdie dinge is goed." — Galasiërs 5

Ons is pyn-verslaafdes...

Ons is almal ten diepste ongelukkig. Dít is die mensdom se grootste probleem. Ons voel ons is oppad na hierdie gelukkige perfekte… Continue

Posted on November 20, 2010 at 3:10pm

The ttTribe Manifesto - Ron Martoia

The day has arrived! The ttTribe Manifesto is going out to many countries. Read it, print it, and pass it on to anyone you think is interested in the trek. Please read it with Adobe Acrobat Reader (and not Mac OS X's Preview) for the links to work.

The ttTribe Manifesto

See you on the… Continue

Posted on June 1, 2010 at 2:24pm

Learning from a 12-year-old

Ons is baie bly dat Ron Martoia en Trish Ladwig Sondag aand by ons kan kuier. Ons gaan gesels oor hoe Jesus sy dissipels leer om te sit, te luister, en die regte vrae te vra. Ons hoop ons sien julle almal daar... Gelukkig hoef ons die keer nie met ons pre-moderne tegnologie met 'n Skype konneksie te sukkel nie.

Theo en Ron is tans in die bosveld van die Noord Transvaal... Hier gesels hulle oor InVino - nee, sorry! - InVia... En die pad wat ons vorentoe saam gaan loop.…

Continue

Posted on February 26, 2010 at 10:14am

Comment Wall (6 comments)

At 5:48pm on February 3, 2009, Antoon de Klerk said…
Lekker bra baie lekker - great werk!
At 1:39pm on February 4, 2009, Theo Geyser said…
Dries - Hou baie daarvan. Kan ons môre dalk kuier? Ek en Stef kan dalk oorkom na jou toe. Wil web - can. Ons moet ook chat? T
At 3:50pm on February 20, 2009, Ben Ludik said…
I like dem...
At 7:03pm on April 28, 2009, Jason Barry said…
Dries ek kyk graag so diep in jou oe....as ek jou profile picture sien..

Die System werk pel!! thx vir die Netwerk wat jy uit gesit het vir ons en jou rustige vibe verlede sondag...soms sny ons die tyd bietjie dun...maar jy't dit goed laat voel. thx vir die slides ook.

lekker lewe..
j
At 9:07pm on October 6, 2009, Stephan Venter said…
Hi Dries

Hoe gaan dit ?

Is daar dalk weer preke beskikbaar geniet dit om dit te luister terwyl ek werk?

En dalk bietjie van Sondag se Prophet musiek of performance?

Sien julle Sondag!
Groete
At 6:10pm on October 16, 2009, Johan Smith said…
Hi Dries.

Hoop dit gaan goed.

Kan jy my dalk sÊ hoe laat die Willowcreek ding more begin?

Sien jou seker daar.

Groete

You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!

Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

© 2012   Created by Theo Geyser.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service