Sandboarding!! at Bettiesbaai
February 18, 2012 all day
Wil jy jou ‘snowboarding skills’ in die middel van die SA somer op die proef kom stel ? Nou is jou kans ! Ons gaan ‘sandboard’ by Betty’s Baai se duin. Koste R60. Geen vorige ervaring nodig nie.. sit, staan of lê .. nes jy gemaklikste voel ! Dis ‘n onvergeetlike ervaring !! Saamryplek kan gereel word. RSVP teen dinsdag 14…See More

