InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Bernard Schoeman
  • Male
  • Port Elizabeth
  • South Africa
Share on Facebook Share Twitter

Bernard Schoeman's Friends

  • Wim van Zyl
  • Henno Vermaak
  • Stephan Venter
  • Theo Geyser

Bernard Schoeman's Groups

Gifts Received

Gift

Bernard Schoeman has not received any gifts yet

Give a Gift

 

Bernard Schoeman's Page

Latest Activity

Bernard Schoeman posted a blog post

Stereo Visie

Wanneer ek na 'n voorwerp staar, vorm elke oog 'n afsonderlike beeld van die voorwerp. My optiese sisteem smelt dit twee beelde saam en so sien ek een beeld. Hierdie is stereo visie en gee diepte aan 'n voorwerp.Maar indien my optiese sisteem die twee beelde nie saam kan voeg nie, onderdruk ek een beeld - ek het nou enkelvisie; geen stereo, geen diepte ...In die movie Avatar vara Jake Sully: 'Teach me how to see'Jesus leer ons in stereo sien. Na mense, na die werklikheid kyk, sonder om een…See More
May 15, 2010
Bernard Schoeman and Wim van Zyl are now friends
Apr 12, 2010
Bernard Schoeman joined Antoon de Klerk's group
Thumbnail

WikiBib

Ruil/uitruil/omruil van boeke oor community, kerk, geestelike groei, filosofie, Calvin & Hobbes, ens., ensSee More
Feb 19, 2010
Bernard Schoeman commented on Bernard Schoeman's group InUveo
"Hi daar! Ons kom 9 uur die Saterdag bymekaar om paar van die gedagtes en drome vir Wynberg Secondary vas te maak. groete"
Jan 28, 2010
Bernard Schoeman posted a blog post

Saterdag by Wynberg Secondary - Inuveo

Die Saterdag hoop ons om paar van ons idees en drome vir Wynberg Secondary vas te maak. Ons gaan met studente en onderwysers tyd spandeer en saam beplan vir die jaar. Ek gaan met Veline besig wees met oogtoetse. Sien jul 9 uur die oggend - skakel my gerus met enige vrae: 0820958134 (Bernard).See More
Jan 28, 2010
Bernard Schoeman commented on Bernard Schoeman's group InUveo
"Ons was Saterdag 'n groep van so 13 wat 'n idee probeer kry het van wat dit mag behels om met Wynberg Primary 'n pad te stap. Ek en Veline het 20 mense getoets - sommige het ouers en familie saamgebring. Ons het reeds begin met die…"
Dec 2, 2009
Alida Jansen commented on Bernard Schoeman's group InUveo
"Hey julle, ek was die naweek in Durbs so ek kom julle nie Saterdag (of Sondag by die kerk) join nie.... Maar wil vreeslik graag weet hoe dinge toe gegaan het! Gooi so 'n klein opsomminkie asb! Kan nie wag vir die volgende geleentheid nie..."
Nov 30, 2009
Bernard Schoeman posted a blog post

InUveo - 'We do not think ourselves into new ways of living - we live ourselves into new ways of thinking"

Ons begin Saterdag met iets nuuts - en die gedagte maak my opgewonde. Ons is nou so paar wat belang stel. Ons ontmoet 9h00 by Wynberg Secondary, gaan die oggend daar wees besig met die oogtoets en nodige mooi-maak van badkamers en moontlik 'n idee kry van iets groters ...Bring gerus eie drink en 'snacks' goed. Hier volg 'n kaart - join gerus die InUveo groep. Ons hoop om daar onder mekaar meer te begin saam droom.Hier volg die kaart - bel my gerus as daar vrae is: 0820958134…See More
Nov 23, 2009
Bernard Schoeman commented on Bernard Schoeman's group InUveo
"Hi daar - met ons begin by Wynberg Secondary, 9 vm die 28ste November. Die skool het reeds van hul kant af begin met opknappings werk in die badkamers. Ek het vanoggend 'n jong skool meisie se oe getoets en was vereens verbaas hoe grot verkil…"
Nov 13, 2009
Bernard Schoeman posted a blog post

InUveo - die begin van ons reis met Wynberg Secondary deur oogsorg en verf en ...

'Uveo', die Latyn vir die uvea, 'n deel van die oog, wat lig deur laat en fokus. Ons skop af oor twee weke; Saterdag 28 November ( 9vm-12:30) by Wynberg Secondary Skool. InUveo skep 'n maandelikste geleentheid om met ander saam te help 'lig' deur laat deur oogsorg en dien na die gemeenskap. Ons hoop dat dit sal beweeg na 'n dieper verhouding van omgee wat meer sig aan hulle en ons gaan bring. Ons gaan begin deur oogtoetse en brille te voorsien asook om die badkamers op te knap en bly oop vir…See More
Nov 13, 2009
Bernard Schoeman updated their profile photo
Nov 10, 2009
Bernard Schoeman left a comment for Henno Vermaak
"Hi , mail my by bvs@swissmail.org groete Bernard"
Nov 2, 2009
Bernard Schoeman and Henno Vermaak are now friends
Nov 2, 2009
Bernard Schoeman commented on Theo Geyser's blog post Godsdiensverslawing
"Ek wonder of ek ooit van binne na buite [die kerk] sal kan beweeg en bly beweeg indien ek nie bewus raak en geloof vind in God reeds daarbuite besig met red en genees in liefde nie? Toe oge (ek kry nie die twee .. vir oe nie!) vir God buite, of swak…"
Jul 1, 2009

Profile Information

Bernard Schoeman's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Bernard Schoeman's Blog

Stereo Visie

Wanneer ek na 'n voorwerp staar, vorm elke oog 'n afsonderlike beeld van die voorwerp. My optiese sisteem smelt dit twee beelde saam en so sien ek een beeld. Hierdie is stereo visie en gee diepte aan 'n voorwerp.


Maar indien my optiese sisteem die twee beelde nie saam kan voeg nie, onderdruk ek een beeld - ek het nou enkelvisie; geen stereo, geen diepte ...


In die movie Avatar vara Jake Sully: 'Teach me how to…
Continue

Posted on May 15, 2010 at 10:44am

Saterdag by Wynberg Secondary - Inuveo

Die Saterdag hoop ons om paar van ons idees en drome vir Wynberg Secondary vas te maak. Ons gaan met studente en onderwysers tyd spandeer en saam beplan vir die jaar. Ek gaan met Veline besig wees met oogtoetse. Sien jul 9 uur die oggend - skakel my gerus met enige vrae: 0820958134 (Bernard).

Posted on January 28, 2010 at 12:27pm

InUveo - 'We do not think ourselves into new ways of living - we live ourselves into new ways of thinking"

Ons begin Saterdag met iets nuuts - en die gedagte maak my opgewonde. Ons is nou so paar wat belang stel. Ons ontmoet 9h00 by Wynberg Secondary, gaan die oggend daar wees besig met die oogtoets en nodige mooi-maak van badkamers en moontlik 'n idee kry van iets groters ...



Bring gerus eie drink en 'snacks' goed. Hier volg 'n kaart - join gerus die InUveo groep. Ons hoop om daar onder mekaar meer te begin saam droom.



Hier volg die kaart - bel my gerus as daar vrae is:… Continue

Posted on November 23, 2009 at 9:01pm

InUveo - die begin van ons reis met Wynberg Secondary deur oogsorg en verf en ...

'Uveo', die Latyn vir die uvea, 'n deel van die oog, wat lig deur laat en fokus. Ons skop af oor twee weke; Saterdag 28 November ( 9vm-12:30) by Wynberg Secondary Skool. InUveo skep 'n maandelikste geleentheid om met ander saam te help 'lig' deur laat deur oogsorg en dien na die gemeenskap. Ons hoop dat dit sal beweeg na 'n dieper verhouding van omgee wat meer sig aan hulle en ons gaan bring. Ons gaan begin deur oogtoetse en brille te voorsien asook om die badkamers op te knap en bly oop vir… Continue

Posted on November 13, 2009 at 2:42pm

Comment Wall

  • No comments yet!

You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!

Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

 
 
 

© 2012   Created by Theo Geyser.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service