InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Vocatio (Contemplatio)

Recognise


Regula 2: Deur gebed en stilte van God in ons bewus bly. (Vocatio/Contemplatio)

Train me, God, to walk straight; then I’ll follow your true path. Put me together, one heart and mind; then, undivided, I’ll worship in joyful fear. — Psalm 86:11

Elke roepingsverhaal begin met 'n storie waar God praat en die mens antwoord ook met spraak. Dit is wat gebed beteken. Dit is 'n reaksie op die fluisteringe van die Gees wat deur ons lewe blaai. Dit is om te ontdek wat ons alreeds weet (RE-COGNITION). Ons is gemaak om te hoor. "Die mens sal nie alleen van brood lewe nie maar van elke woord wat uit die mond van God gaan" Matt 4:4. Bediening, gestuurheid, barnhartigheid, gemeenskap word uit 'n diep bewustheid met God gebore. Verskeie regula’s is gebruik om bewus te word van God wat in ons is:


Aanbidding
Belydenis en Selfondersoek
Losmaking / Detachment
Onderskeiding
Geheimhouding
Stilte
Geestelike begeleiding
Onderwerping
Ondersoek
Onthouding
Joernaal
Rus
Selfsorg
Eenvoud
Go-slow
Ontvanklikheid
Gebed
Meditasie
Vas


Comment

You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!

Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

© 2012   Created by Theo Geyser.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service