Die laaste ding wat ons wil doen is om die idee te gee dat ons keen is om ons bankbesonderhede te kommunikeer. Maar as jy besluit het om ons te ondersteun, en op soek is na die detail... hier is dit.
O ja - ons is nou 'n geregistreerde PBO (Public Benefit Organization) wat beteken jy kan die donasies wat jy aan InVia maak, terug eis van belasting. Kontak wilmageyser@gmail.com vir meer inligting.
InVia Kaapstad se bankbesonderhede is as volg:
Bank: ABSA
Tak: Stellenbosch
Takkode: 632 005
Tipe: Tjek
Rek No: 407 726 28 47
InVia Somerset Wes se bankbesonderhede is as volg:
Bank: ABSA
Tak: Stellenbosch
Takkode: 632 005
Rek No: 925 83 464 19
© 2012 Created by Theo Geyser.