Retelling
Regula's is ook communitas/tribal (geloofsgemeenskap)
You can develop a healthy, robust community that lives right with God and enjoy its results only if you do the hard work of getting along with each other, treating each other with dignity and honor. Get Serious. — James 3:18
Die via's van Jesus bind mense binne 'n diep geloofsverbintenis aan mekaar. Die eenheid word nie die doel nie, anders word dit 'n psigotiese gemeenskap. Die eenheid word gebore omdat mense bereid is om ook vir iets groters as hulle self te leef. Die Ons-Storie word vertel binne Dié-Storie. Die woord communitas word in die Afrika konteks gebruik wanneer die jong seun die stad verlaat om mondig of man te word. Hy staan dan in 'n unieke verhouding met sy ma. Wanneer hy die stad verlaat (die woord liminal word daarvoor gebruik) kan hy van die wyse stadsvaders se wyshede gebruik om te oorleef, maar kan slegs terugkeer wanneer hyself kan jag en selfversorgend is. Wanneer hy terugkeer word daar van communitas gepraat. Dan word sy verhouding met sy pa uniek. Kerk beteken die terugkom van die via van Jesus om saam te deel oor wat met ons op pad gebeur. Die saam deel gaan oor die oorvertel van die stories wat die Here in my en ander se lewens herskryf. Daarom is die volgende regula's gereeld beoefen:
Feesviering
Dankbaarheid
Sakramente
Sabbat
Verantwoordbaarheid
Community
Gasvryheid
Diens
Kleingroepe
Comment
© 2012 Created by Theo Geyser.
You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!
Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser