InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Commissio (Activatio)

Resonating


Regula 3: Die pyn van die wêreld toelaat om in ons te resoneer. (Comissio/activatio)

You can find me on Righteous Road — that's where I walk — at the intersection of Justice Avenue... — Prov 8:20

Die evangelie gaan oor missie en aksie! Om uit God te leef beteken dat ek terug na die wêreld gestuur word! Die stuur gaan nie oor pligpleging of gewete stil nie. Dit gaan oor die pyn wat in my lewe begin resoneer sodat ek kan voel wat ander ook voel. Ons kan nooit die eindverbruikers van die evangelie wees nie. Die weg van Jesus neem jou na die lewe toe, terug aarde en terug na die stof. Daarom bid Jesus dat ons geloof ons nie uit die wêreld sal haal nie, maar op nuwe maniere binne die wêreld sal terugsit. Daarom het gelowiges gereeld gewoontes beoefen in:


Reg en regverdigheid
Meegevoel
Omgee vir God se skepping
Nederigheid
Rentmeesterskap
Waarheid in liefde
Getuienis


Comment

You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!

Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

© 2012   Created by Theo Geyser.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service