Ondersteun ons
Die laaste ding wat ons wil doen is om die idee te gee dat ons keen is om ons bankbesonderhede te kommunikeer. Maar as jy besluit het om ons te ondersteun, en opsoek is na die detail… hier is dit.
InVia se bankbesonderhede is as volg:
Bank: ABSA
Tak: Stellenbosch
Takkode: 632 005
Tipe: Tjek
Rek No: 407 382 87 18
