A Contemplative Spirituality for Kids!
Ons droom is om die kinders op 'n journey te neem waar hulle God nie net sal leer ken uit Bybelstories en op 'n kognitiewe manier nie, maar Hom sal beleef en ervaar! Ons gaan die natuur gebruik om hulle bewus te maak van Iemand wat alles geskep het en tans nog onderhou. Die fasiliteerders se rol is om die kinders te help en lei op hierdie journey en ook saam met die kinders "contemplative practices" te beoefen. As jy belangstel in wat ons doen en graag wil deel word daarvan, is jy welkom!
Members: 8
Latest Activity: Apr 5
© 2012 Created by Theo Geyser.