InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Stephan Venter

InVia Adventure Group

Information

InVia Adventure Group

Face your fears and live your dreams!Join me on a journey of our planet using fun equipment to explore and discover ...!

Next event: 8 Oct - Kayak @ Hermanus

Website: http://www.facebook.com/group.php?gid=170406313907
Location: Mouille Point /Green Point
Members: 21
Latest Activity: Jan 29

Discussion Forum

This group does not have any discussions yet.

Comment Wall

Stephan Venter Comment by Stephan Venter on November 3, 2009 at 3:03am
Join us on an epic adventure weekend.Ride some of the best singletrack in SA!Wind surf on a mountain lake or chill next to the fire at night!4-6 December 2009
Stephan Venter Comment by Stephan Venter on November 9, 2009 at 8:48am
Eselfontein avontuur naweek 4-6Des ,wie join? dis R160 pppn.Bring al jou energie.n fiets,trailrun skoene, dam swem baai kostuum en lekker kampvuur stories!Laat weet my soos gister al by stephanventer0@gmail.com !!!!!
Antoon de Klerk Comment by Antoon de Klerk on November 9, 2009 at 9:04am
in ek's in!
Stephan Venter Comment by Stephan Venter on November 20, 2009 at 2:25pm
Hi agv gebrek aan belangstelling op die huidige oomblik skuif ons die Eselfontein naweek uit na 5 & 6 Feb 2010.Adverteer die naweek by julle vriende sodat ons n lekker groot groep avontuuriers kan wees!Geniet die warm son of dit nou op n fiets ,hike ,kitesurf of enige gravity sport is die naweek!Gaan groot of gaan huis toe!
Stephan Venter Comment by Stephan Venter on March 26, 2010 at 6:25am
Hi Al julle Avontuurlustige mense

Hoop dit was n goeie week en julle het die Cape Epic geniet soos ek het sover!
Maak n draai Saterdag en Sondag by die race en beleef die grote van die wedren!
AS jy lus het om deel te he aan die aksie doen daar is Sondag op Lourensford n trailrun van 6 of 12km en dan MTB races van 26km en 55km om die einde van die Epic te vier!
Kyk op die www.cape-epic.com of www.vigne-vigne.co.za vir meer inligting!

Lekker Vrydag
Denene Erasmus Comment by Denene Erasmus on April 6, 2010 at 1:18pm
Beste Stephan en ander avonturiers,

Weet enigeen van julle van iemand wat klim of wil leer klim. (Soos in op by n berg met kettings en toue.)

Groete,
Denene
Eulogy Du Plessis Comment by Eulogy Du Plessis on April 6, 2010 at 3:03pm
hi Span!!
Die 30 Apr - 2 Mei is dit die DIRTOPIA MTB FESTIVAL op Tarentaalkraal naby Greyton!
Ek en 'n paar vriende beplan om daar te gaan kamp en uitspan vir die naweek! Gaan kyk op die link vir meer info:http://www.dirtopia.co.za/ (MTB Festival) vir meer info en laat weet as julle wil join!! *e
Antoon de Klerk Comment by Antoon de Klerk on April 6, 2010 at 5:08pm
Hi Denene - ek ken net die mense met wie jy moet op link: Con en Ilse Viljoen - hulle rock! en klim rots - Con se nommer is 082 9555 172. Hulle is die couple (getroude) met die swart baby Sondae aande by InVia. Jy's welkom om my te kontak vir enige vrae (antoon.deklerk@investecmail.com)
Martin Jacobs Comment by Martin Jacobs on December 6, 2010 at 9:35am
Hi Liesl ! Welkom in die kaap en baie welkom by invia !! Jy's gelukkig, ons het nie planne om binnekort te paraglide nie : ) maar wel 'water' dinge wat volgende jaar gebeur !

Komende sondag oggend 12 des gaan ons sandboard in betty's baai. Ek sal later die info hierso post.. dis groot pret !

Martin
Ingrid Bremer Comment by Ingrid Bremer on March 20, 2011 at 12:19pm
ek hou van "face your fears and live your dreams"! dit klink soos ek daai...

Comment

You need to be a member of InVia Adventure Group to add comments!

 

Members (21)

Theo Geyser Ciska Coetzee Jean-Pierre van Jaarsveld Hugo de Kock Wilma Enslin-Geyser Andriette Theron Thinus De Villiers Ingrid Bremer George Stander Riaan van Brakel Inge Anderssen Denene Erasmus Jeleze Hattingh Sune le Roux Francois Genis Eulogy Du Plessis Sonja de Lange Antoon de Klerk Martin Jacobs Stephan Venter
 
 
 

© 2012   Created by Theo Geyser.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service