InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Dankie Dr Theo

 

Ek sien weekliks uit na jou program en kyk graag as ek kan.

Ek hou van jou styl want jy is eerlik en deel jou denke. Jy worstel, twyfel en vra en dit is hoe vry ons almal behoort te wees.

Gewoonlik as mens so hard op dink word mens gesien as swak of rebels - maar vir my is dit byvryding.  Daar nou boek uit met naam: "Om te mag twyfel" deur Julian Muller.

Ek kan nie wag om die boek in die hande te kry nie.  Dit handel oor geloofsekerheid, en hoe die man dit bespreek tenspyte die kritiek.  Ek het oor RSG gehoor van die vrystelling van die boek deur die skryer.  Weet jy daarvan?

 

Sondag het jy die SABC 2 "What does God think of Us?" program beeindig met "Drama is boring because perhaps the script is boring" (drama in die kerk bekyk...)

Ja volgens my is die "scrit" boring en dis inwerkilikheid n heel ander drama. (tragedy.....).  Die naakte waarheid vind jy in van die boeke van Ashayan Deane in twee van haar boeke met naam: Voyagers I ans II.  

 

Voorstel: Gaan na MCEO webtuiste en kyk na www.azuritepress.co.za Daar sal jy die inligting kry van "The Real Christmas Story"

Hierdie word ook genoem Freedom Teaching. (dis vir alle kerke en veral die wat Jesus volg.  Hulle word genoem "Krystics" (van Christ afgelei).

Net gedink jy wil dalk weet want jy het klip in die bos gegooi oor "boring scipt".

 

Dankie vir jou tyd.

Sylvia

Views: 6

Reply to This

© 2012   Created by Theo Geyser.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service