Die laaste paar maande was omtrent besig by InVia. Frieda se eerste CD, Bat Qol, is Sondag vrygestel, Ron Mortoia van die VSA is reeds 5 maande by InVia as medeleraar, met InVia Somerset-Wes wat reeds 4 maande bymekaarkom by In The Vineyard. Lees meer hieroor en ander aktiwiteite waarmee ons besig was die afgelope paar maande, asook die Jaarafsluiting "party" by elke kampus en Creative Event wat nog kom…voor 2012.
Tags:
© 2012 Created by Theo Geyser.