InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Butterfly Foundation De Doorns Projek 17 April

Hi Almal

 

Butterfly Foundation hou Saterdag 'n uitreik op De Doorns se laerskool.

 

Ons gaan onder andere die volgende doen:

 

1. Die kinders se oe toets met hulp van Bernard

2. Tandarts konsultasie met hulp van Dr JJ Serfontein en Colgate

3. Bou van n Jungle Gym vir die graad 1's

 

Ons het gewillige hande nodig wat of kan help bou of net die dag saam met die kinders kom spandeer.

 

Skakel

 

Johan  082 7721814; of

Stephan 082 319 1124

 

Vir meer inligting

Views: 2

Attachments:

Reply to This

Replies to This Discussion

stephan my nommer 072 460 7513
ek was baie lanklaas op invia se page het nie internet altyd nie
neem my nommer bel my as julle weer so iets doen.

groete
j

Reply to Discussion

RSS

© 2012   Created by Theo Geyser.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service