InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Event Details

siLENT Retreat

Time: February 24, 2012 at 6pm to February 26, 2012 at 1pm
Location: Wellington, Bergkroon
Street: R301
Phone: 0828189862
Event Type: retreat
Organized By: Gerda von Benecke
Latest Activity: Feb 21

Export to Outlook or iCal (.ics)

Event Description

Soon silence will have passed into legend. Man has turned his back on silence. Day after day he invents machines and deviced that increase noise and distract humanity from the essence of life, contemplation, meditation... tooting, howling, screeching, booming, crashing, whistling, grinding, and trilling bolster his ego. His anxiety subsides. His inhuman void spreads monstrously like a gray vegetation. - Jean Arp

Prayer is sitting in silence until it silences us, choosing gratitude until we are grateful, praising God until we ourselves are a constant act of praise. R Rohr

Die Griekse kerkvader St. Diadochos van Photiki het in die vyfde eeu na Christus geskryf dat wanneer die see se oppervlakte kalm is, kan die vissers tot diep onder die water sien. Daar beweeg skaars iets onder die water wat hulle nie opmerk nie. Maar wanneer die wind ontstuimige golfwe opjaag, verberg die kolkende water dieselfde geheime wat die see voorheen so bereidwillig openbaar het.

St. Hysechios van Vatos, een van die woestynvaders wat die Christendom se tradisie van bepeinsing help vestig het, gaan 'n stap verder: "Wanneer die hart stil geword het, sal dit insig en die hoogtes en die dieptes van kennis ontvang en die ore van 'n stil gees sal wonderlike dinge van God hoor."

Hierdie Retreat bied die geleentheid vir "Solitude, Silence and Stillness" - iets wat baie skaars en moeilik geword het in ons gejaagde (en geraas) lewe.

Koste: R380 pp

Daar is chalets - elkeen met sy eie badkamer.

Ons wil Vrydagaand 8 uur begin, maar julle is welkom enige tyd vanaf 6 uur.

Comment Wall

Comment by Isabella Meyer on January 20, 2012 at 8:57am

Gerda, kan jy vir my detail stuur oor hoe om te betaal, hoe ons daar kom ens. ens.  'n Silent retreat gaan vir my moeilik wees :)  Maar ek wil dit al jare lank doen.  Dankie!

Comment

RSVP for siLENT Retreat to add comments!

Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Attending (9)

Might attend (1)

© 2012   Created by Theo Geyser.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service