
Time: February 18, 2012 all day
Location: Bettiesbaai
Street: Op die Sandduine...
Website or Map: http://www.facebook.com/group…
Phone: 0833244569
Event Type: adventure
Organized By: Martin Jacobs
Latest Activity: Feb 16
Wil jy jou ‘snowboarding skills’ in die middel van die SA somer op die proef kom stel ? Nou is jou kans ! Ons gaan ‘sandboard’ by Betty’s Baai se duin. Koste R60. Geen vorige ervaring nodig nie.. sit, staan of lê .. nes jy gemaklikste voel ! Dis ‘n onvergeetlike ervaring !! Saamryplek kan gereel word. RSVP teen dinsdag 14 Feb by adventure.invia@gmail.com
© 2012 Created by Theo Geyser.
RSVP for Sandboarding!! to add comments!
Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser