
Time: December 4, 2011 from 10am to 1pm
Location: InVia Tamboerskloof, Conradie Sportvelde,
Street: Varsity Straat
City/Town: Kaapstad
Phone: 0828781525
Event Type: jaarafsluiting
Organized By: Wilma Enslin-Geyser
Latest Activity: Dec 2, 2011
Vir ons jaar- afsluiting gaan ons almal saam piekniek hou na die ogg diens by Conradie se sportvelde. Ons verskaf die brode, bring net jou eie drinkgoed en iets om op die brood te sit/smeer - en natuurlik ook 'n kombers, sambreel en eetgerei! Daar gaan ook 'water-slides' en springkasteel vir die kinders wees! RSVP ASB @ 1 Des sodat ons kan weet vir hoeveel om reg te maak. Ons sien uit daarna om die wonderlike jaar wat verby is saam te 'celebrate'!
Hi Wilma
Ek sien nie 'n plek om die kids te rsvp nie? Ek bring mu twee meisies ook saam.
Groete
Corlette
Hi Johnie! Thanks - as julle so 9:30 kan kom help sal dit great wees!! Bring ook die seuns se swemklere saam, daar gaan waterslide wees! Dankie weereens - sien Sondag!
Comment
© 2012 Created by Theo Geyser.
RSVP for Piekniek @ Tamboerskloof to add comments!
Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser