InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Event Details

InVino - Kosmaak...

Time: February 4, 2012 from 5pm to 10pm
Location: Hayloft
Street: Langs N1 op Stellenbosch pad (25 min uit CT)
Phone: 0825553198
Event Type: cooking
Organized By: Juan Bester
Latest Activity: Feb 1

Export to Outlook or iCal (.ics)

Event Description

Ontmoet nuwe mense, hê betaamlike kompetisie en pret in die kombuis... en ruil idees uit vir wyn-en-kos kombinasies!

Bring jou eie voorskoot en iets te drinke. Koste is R120pp.

RSVP asb voor 30 Januarie.

Comment Wall

Comment by Wilma Fourie on January 26, 2012 at 8:17am

Hi Wilma

Ek en Paul sal verseker by jul kosmaak aand wees! Ons sien baie uit! Ek RSVP asb vir ons 2.

Geniet jou dag!

Comment by Juan Bester on February 1, 2012 at 2:19pm

Hallo julle, ons is nou 27 pax vir Saterdagaand, tjok 'n blok vol, maar as iemand nog baie graag regtig egtig wil kom, bel my asb by 082 555 3198, want ons mag dalk nie meer hierdie event in hierdie spasie dophou nie. groete, Juan

Comment

RSVP for InVino - Kosmaak... to add comments!

Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Attending (15)

© 2012   Created by Theo Geyser.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service