
Time: March 28, 2012 from 7pm to 9pm
Location: St Paul's Primary, Bo-Kaap
City/Town: CT
Event Type: silent
Organized By: Gerda von Benecke
Latest Activity: Mar 27
'n Spesiale geleentheid om "resonansie" saam ander te ondersoek en eerstehands te ervaar. Kom maak saam musiek... geen ervaring is nodig nie!
Drumming sessie aangebied deur Bevil Spence van drumba.
R75pp. RSVP asb op die web en stuur bewys van betaling na gerdavonbenecke@gmail.com.
Verwysing: Drumming+van
Hi julle!
Soos jul hier bo sal sien, vind die drumming session hierdie Woensdag plaas by St Paul's Primary se skoolsaal in die Bo-Kaap.
Die aanwysings is as volg:
Die skoolsaal is aan die agterkant van St Paul's Primary, in Lion Street. Die maklikste is om op te ry in Buiten straat, van Buitengragt se kant af, en dan regs te draai in Lion. Die ingang na die skoolsaal is aan die regterkant en julle kan daar parkeer.
Comment
© 2012 Created by Theo Geyser.
RSVP for Drumming: Resonate to add comments!
Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser