
Time: March 15, 2012 from 8pm to 10pm
Location: PJ Olivier Kunssentrum, Stellenbosch
Event Type: silent
Organized By: Gerda von Benecke
Latest Activity: Mar 15
Beslis iets om nie mis te loop nie - ‘n woordmusiek-vertoning met Frieda van den Heever, Lou-Ann Stone, Ramon Alexander, Annemie Nel en Josh Prinsloo wat ‘n blik bied op Sheila Cussons se werk en die herkenning van die geestelike in die alledaagse.
R100pp - kaartjies kontant te koop by alle dienste, of deur EFT. Vir bevestiging van bespreking stuur bewys van betaling en e-pos met kontakbesonderhede en hoeveelheid kaartjies aan gerdavonbenecke@gmail.com.
Bankbesonderhede: InVia, ABSA, Takkode 632005,
Tjekrekeningnommer 4077 262 847, Verwysing: Cussons 
© 2012 Created by Theo Geyser.
RSVP for As jy luister - Sheila Cussons 90 Jaar: Recognise to add comments!
Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser