Comments on: Tas-sensitief

By: admin
Andre dankie vir jou mooi wense. Ons hoop dat InVia ‘n Jesus-community kan word wat regtig ‘n verskil maak op die plekke waar God elkeen geplaas het.

Dankie ook vir jou besorgdheid oor twyfel. Ek dink ek verstaan wat jy bedoel by geloofsekerheid – tog  dink ek dat dit ook baie verwarrend is – en dalk ‘n oksimoron wat geloof baie ontoeganklik maak vir hule wat eerlik daarna soek. Indien iemand sekerheid het, waarom soek ‘n mens dan nog geloof? Indien geloof gelyk is aan dogmatiese oortuigings of kennis dink ek ons maak God oorbodig. Kyk maar na die evil spinoff van sekerheid – verdeelheid, oorlog, beterweterigheid, hoogmoed, en die lys hou nie op nie.  Is dit waarom daar 33 830 Christelike denominasies is wat hulle (byna) almal beroep op die waarheid?

Ek strewe meer na ‘n epistemologie soos wat ek in Jesus en Paulus sien waar die metafoor ‘n “beginners mind” is – soos die van ‘n kind – of ‘n God wat ook “ontoeganklik”, “onbeskryflik”, of “ondeurgrondelik” is. Ek probeer ook soek ook buite die kaders van die rede – of na die ervarings wat “die verstand ten bowe” gaan – of om ook die taal van die wil, emosies en hart te hoor.

Ek glo ons “bou” op geloof nie – en glo dat ons “val” daarin omdat ‘n gawe is wat God gee aan mense wat surrender verstaan.

Groete

Theo

By: Andre van der Merwe
Hello Theo

Ek het sopas die grootste gedeelte van julle webwerf deurgelees. Baie hartlik geluk met die suksesvolle kerkplanting. Ek is seker dat om ‘n kerk te plant een van die grootste “geloof-bouende” ervarings is waardeur enige mens kan gaan, en bid julle God se rykste sëen toe.

Ek wil graag net iets uitwys in jou teologie in die bogenoemde skrywe, oordat Redding ‘n “work in prgress” is. Ek is 100% seker dat die meeste mense hierdie konsep verkeerd verstaan omdat hulle nie weet wat met jou liggaam, siel en gees gebeur wanneer jy gered word nie. Ek wil jou graag nooi om ons artikel oor hierdie onderwerp te lees, kliek op die volgende skakel (lees dit asseblief eers voordat jy my brief verder lees):

http://www.newcovenantgrace.com/afrikaans/gees-siel-ligaam/

Indien ons nooit “heeltemal” gered is nie, verooraak dit by die kerk van God ‘n gebrek aan geloofsekerheid, en dit beteken dat ons redding afhang van hoe goed ons “perform”. Dit impliseer dat ons op ons eie vlak van gehoorsaamheid staatmaak vir ons saligheid, en nie vertrou in die krag van die bloed wat ons eens en vir altyd gereinig het nie (Heb 10:14).

Ja ons optrede is nooit 100% na wense nie, maar dit is slegs omdat ons verstand nog nie hernu is nie. Daar is NIKS fout of tekort in ons gees nie, omdat ons ‘n 100% geregtige wedergebore gees aan die binnekant het, wat geskep is in die beeld van Christus (Ef 4:24 & Kol 3:10). Ons gees het 1 gees geword met God se Gees (1 Cor 6:17 But he that is joined unto the Lord is one spirit).

Ek wil jou aanmoedig om graag enige vrae wat jy het oor hierdie onderwerp, veral oor geregtigheid en redding, aan ons te rig. As jy wil, kan jy inskryf om elke week ons gratis weeklikse Genade-boodskap direk in jou e-pos inboks te ontvang, sien die “kontak/skryf in” bladsy vir besonderhede.

Dis ons passie om die ligaam van Christus te sien groei in volwassenheid in, om die koninkryk van God te sien uitbrei en manifesteer in ons midde en om te groei in die belewenis-kennis (epignosos) van ons liefdevolle Vader.

In Genade

Andre van der Merwe