Comments on: Tussen Bybelverse

By: Hans Matthysen
Net ‘n gedagte wat ek met julle wil deel, aangaande; eer jou Vader en Moeder. Ek dink, dat God is my Vader en die Gemeente is my moeder wanner dit by sake kom, rakende my siel.

By: Lanie
Ek was vir 4 jaar op stellenbosch gewees, en het baie ondervinding in church-hopping opgedoen oor die afgelope 5 jaar, veral

die eerste 6 mnde van 2009 toe ek kaap toe getrek het.

Die groot verskil tussen my soeke as 18 jarige skoolverlater(komende van ‘n wereld waar NG Kerk die enigste denominasie was)… en as ‘n 23 jarige wedergeborene…is dat ek ingestel is op die gees se leiding.

Volgens my verstaan van Jesus…was liefde een van die hoof temas wat hy gepreek het….maar tydens my “hopping” met my aankoms in Kaapstad, het ek orals waar ek gegaan het convicted gevoel… en alhoewel al die kerke vrees verwelkomend was..het ek steeds die gevoel gekry dat die “liefdes-kring”  baie toe is. Aangesien ek op Stellenbosch in ‘n klein community kerk was, hou ek van ‘n community waar  mense ingestel is op mekaar. En  gevolglik het ek baie homegroup-based kerke gaan uitprobeer. Maar die binnekring van liefde…was toe.

Ek het Invia besoek, en net beleef dat dit is waar God my wil gebruik… en vir die eerste keer het ek nie convicted gevoel nie…

My droom vir Invia (die droom waarvan ek wil deel wees) is dat daar nooit ‘n binnekring sal wees nie…dat ons mekaar sal dien soos Jesus sy medemens gedien het…dat ons ingestel se wees op mense se behoeftes (die wat langs jou sit op ‘n sondag, en die man wat buite die kerk staan en bedel)…Ten minste dan kan ons se dat ons die waarheid van Jesus leef en nastreef!!!!

Mag Invia se deure nooit toe gaan nie…

By: yvonne onderweegs
dankie theo vir hierdie!

ek was ook op die “charismatic high” en het ek my ouers kwalik geneem dat hulle nie “spiritual inheritance” vir my nalaat nie.  hulle het bittermin invloed in my geestelik lewe gehad.  maar op ‘n dag het die Here my kom tug, en my kom sê: EER JOU VADER EN MOEDER.  ten spyte van hulle tekortkominge, eer hulle!!

in die afgelope 3 jaar ondersteun ek my ouers emosioneel en finansieel, met meer as wat ek in my eie mag kan dra.  en ek het lank geglo dat God juis deur my onvoorwaardelike liefde en gee – sal deurbreek en my ouers se harte teenoor Hom sal oopbreek.

maar hulle hou aan om MY “goedheid” toe te skryf aan “goeie opvoeding & harde werk”, en elke keer wat ek die eer aan God gee, jak hulle dit af.  ek glo vas ek moet serious opofferings maak , ’cause God so LOVED the world that He GAVE…en my ouers is die mense wie ek die liefste in die lewe het!

maar hoe kry ek my ouers om God in dit alles te sien?

“name it en claim it” werk verseker nie.

dit gaan mos nie hier oor my of hoe hulle my opgevoed het nie, die daily sacrifice wat ek maak is so veel groter as bloot ‘n gunsie wat ek hulle bewys.  ultimately sal ek hulle voor die troon van God wil sien…maar is die gee van resources en emosionele stabiliteit genoeg om die Koningkryk te laat kom?

groete

yvonne