top of page
INVIA WHITE.png
OOR INVIA

OP PAD IN HEELHEID MET ANDER DEUR KONTEMPLASIE (GEBED) EN AKSIE

Jesus se woorde “Volg My” som die evangelie op. Richard Rohr sê dit ongelooflik mooi: “We do not think ourselves into new ways of living, we live ourselves into new ways of thinking.” Dit gaan oor ’n manier van leef, en nie net oor die “regte” manier van glo nie. Daarom was Jesus geen antwoord-masjien of ‘n dogmatiese eksegeet nie. Hy verkies gelykenisse en verhale waarin jy God in jou onmiddelike leefwêreld kan sien. Hy leer jou om te doen en te leef met belangrike gewoontes waar jy jou lewe oopstel vir werking van die Gees. 

Weltevreden Kerkj.jpg
vlcsnap-2023-06-20-21h43m14s630_edited.jpg
onderskeid.jpeg

SAAM OP PAD

ELKE SONDAG

In Persoon diens* | Weltevreden Estate om 10:00

In Gemeen aanlyn | op YouTube om 8:30 

WAT LÊ VOOR

KALENDER

21

APR '24

IN PERSOON BYEENKOMS

WELTEVREDEN ESTATE OM 10:00

21

APR '24

INGEMEEN AANLYN

OP YOUTUBE OM 8:30

18

Mei '24

STIL SATERDAG

BY LLUNDUDNO

18, 19 MEI &

8, 9 JUNIE '24

ENNEAGRAM 1.0

BY CBC, STELLENBOSCH

HERFS NUUSBRIEF 2024

Die somer was vir ons baie goed! Lees gerus alles wat hierdie eerste paar maande in ons gemeenskap gebeur het.

BLOG

BLOG

Raak deel van ons gemeente databasis

Indien jy jou inligting by InVia Stellenbosch wil bevestig, verander of laat skrap, stuur gerus 'n epos aan inviagemeente@gmail.com en lees meer oor POPIA hier

KONTAK ONS
bottom of page